top of page

Learn More

Wyne van Ou Wingerde nou die Gonswoord | Vrouekeur | Maryke Roberts

  • Oct 29, 2019
  • 1 min read

Deur : Maryke Roberts Foto's: Clifford Roberts Wyn liefhebbers het onlangs die kans gehad om wyne van die Old Vine Project (OVP) by De Volkskombuis in Stellenbosch te proe. Al die wyne kom van wingerde wat ouer as 35 jaar is en die sertifisering as Old Vine dra.  Altesaam 37 wnplase het hul wyne te proe aangebied.  Die aand is in samewerking met Amorim Cork Suid-Afrika aangebied. Klik hier om meer te lees: https://www.vrouekeur.co.za/nuus-vermaak/wyne-van-ou-wingerde-nou-die-gonswoord 

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page