top of page

Learn More

Rosa Kruger en die Old Vine Project op Kwêla

  • Mar 28, 2023
  • 1 min read

Rosa gesels ouwingerde, die ontstaan van die Ouwingerdprojek en meer.

'Die primere doelwit van die Ouwingerdprojek is om ou wingerde te bewaar en in die grond te hou.' - Rosa Kruger

Rosa Kruger is die eerste Suid-Afrikaner en wingerdboukundige om die internationale wyntydskrif, Decanter, se Hall of Fame toekenning in te palm. Kwela se André Weideman gesels met Rosa asook Nadia Hefer en André Morgenthal op die wynplaas Reyneke op Stellenbosch wat deel maak van die OVP span op KykNet.

Vir meer inligting, besoek: https://www.dstv.com/kyknet/af-za/home


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page