Chenin eintlik behoorlik gevier
- Jun 20, 2022
- 1 min read
Dis Internationale Chenin Blancdag op 17 Junie, maar dis eintlik hier in Suid-Afrika waar dié kultivar behoorlik gevier word. Lees die artikel oor Chenin Blanc feesviering deur Maryke Roberts op Maroela Media hier.
Comments