top of page

Learn More

BETAAL DRUIFBOERE 100 KEER DIE BOTTELL PRYS | LANDBOU WEEKBLAD | LUCILLE BOTHA

  • Jun 25, 2020
  • 1 min read

Betaal druifboere 100 keer die bottle prys

Deur Lucille Botha

Hoewel wynboere al die risiko dra, is dit dikwels die wynmakers of -kelders wat wegstap met die wins wat ouwingerdwyn bring. Die geld móét teruggaan na die grond toe om die volhoubaarheid van dié kategorie te verseker.


 
 
bottom of page